Biegvers vir my lovely

Goggapoen, voor jou het ek innie-bonnel gevry,

myself kopstampend keer-op-keer stoksielalleen kom kry;
maar nou is jy my hart se tippie-punt, moet ek bely:
in die tempel van jou hart wil ek saliglik en vir ewig bly.

Want ons twee het soos legkaartstukke inmekaar gegly
en yin-yang voltooid sal ons stry en vry, gedy en vir mekaar baklei.
Kyk hoe gee ons uiting aan ieder-en-elke liefdescliché.
Vir my is dit, nou en altyd … net jy, net jy, net jy !

Jan A.F. du Plessis

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s