Laat liefde aan die pen ry – 17 February 2016

Laat liefde aan die pen ry, was ‘n rasende sukses. Sophia Engelbrecht was die fotograaf vir die aand. Dankie vir al die digters. Julle gedigte was uit die boonste rakke.